Makojalo Venue & Guesthouse (previously Makojalo op-stal) is located on a working farm, about 7 kilometres outside of Potchefstroom, on the R53 to Parys and about 40 kilometres from the Vredefort Dome, a World Heritage site.

We share the farm with an award winning Angus stud and a variety of antelope species.

The guesthouse and venue are housed in old farm-buildings, which were all converted into the strikingly beautiful structures they are today,

creating a rather unique and inspiring venue with a relaxed rustic charm and elegance in an inviting country setting.

The design and interior reflect an interesting eclectic mix of elements, from old pawnshop and scrap yard finds to antiques, crystal chandeliers and Persian rugs.

We might just be the ideal destination for your next weekend away, or the perfect setting for that special celebration, or even your wedding.

I just wanted to say a huge thank you to you, Louise and the rest of your team for Wednesday’s event.  It’s such a pleasure working with you.
Gill Kabe,Business Development Manager, Nedbank Private Wealth

Ek wil net graag baie baie dankie sê vir die amazing tyd wat ons by julle gehad het. Ons was so bevoorreg om ons troudag by julle te kon hê en ons waardeer al die moeite, vergunning en hulp wat julle vir ons en ons ouers verleen het. Dit was alles wat ons gedroom het dit sou wees.

Julle plek en julle span is great!

JT en Annette

Ek wil net weer dankie se vir al julle moeite en die professionele manier waarop jy alles gereël en hanteer het.
Ons waardeer dit opreg en sal defnitief in die toekoms weer van die venue gebruik maak.

Groete,
Dorette Brits, FSP Consultant, Prudential Investment Managers

Vriendelikste gasvrou in SA, puik verblyf en heerlike ontbyt!

Ons is hartlik ontvang en het die verblyf so geniet. Die opstal is netjies, oudtyds en baie huislik. Ons het welkom en baie tuis gevoel, soos daardie advertensie op TV: “Amper in ons japonne kom aansit vir ontbyt”.

Vicky P.